PM gesels met die bekende biologiese landboukenner, Roux Cloete en ander landbouers, oor die beheer van swamme

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het verlede week gesels oor saadbehandeling. Cloete verduidelik vandag hoe om van natrium of sout uit die grond te kan verwyder. Dit kan ‘n effek op die produksie van graan en ander gewasse uitoefen. Mikrobes wat teer op soute word nou gebruik om die brak grond teen te werk.
8 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes