In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor vertikale uitbreiding op plase

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die idee van groter boer. Saunderson brei uit oor die voordele van vertikale uitbreiding op plase en verduidelik grondgesondheid se verbetering in die veld en wat sogenaamde dividende lewer. Hy gee ook advies oor die verbetering van kuddes.
8 Dec 2021 11AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes