Die Wolmark Verslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Ons gesels vandag weer met die politieke analis van die Noordwes Besigheidskool, Theo Venter. Venter gee ‘n oorsig van die huidige politieke situasie en die landbousektor. Volgens hom bring die goeie reen in groot dele van die land verligting, maar ook nuwe optimisme. Hy gee ‘n kortlik ‘n uiteensetting wat…
The Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, has welcomed the arrest of an auctioneer from Polokwane who allegedly on purpose spread the foot-and-mouth disease (FMD) in Limpopo. Didiza says the arrest is vital as the recent outbreak of foot-and-mouth is having a devastating effect on the…
‘n Groep Vrystaatse boere wat kommersieel met Drakensbergers boer, is toegewyd tot dié beesras en bied daarom eerskomende Saterdag ‘n inligtingsdag aan oor onder meer dié ras en weidingsisteme. Christo Nel, voorsitter van die Vrystaatse Drakensberger-studiegroep, sê die inligtingsdag gaan hoofsaaklik oor die ultrahoëdruk-weidingsisteem en regeneratiewe landbou. Dit word op…
In our Friday insert, only on Before Dawn, OFM News’ Christal-Lize Muller speaks to acting editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about what to expect in their latest edition of the magazine… Serious damage because of fall armyworm infestations in Mpumalanga, Gauteng and the northern part of KwaZulu-Natal is highlighted…
Ons gesels vandag met die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare. Hy gesels vandag verder oor die impak van die bek-en-klouseer epidemie vir die Suid-Afrikaanse veebedryf. Mare verduidelik hoe die verhandeling van vee tans plaasvind terwyl alle veilings tydelik gestop is. Mare gee ook sy mening oor…
Ons gesels vandag met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van NWK, Theo Rabe. Rabe brei uit oor die huidige landboutoestande in die NWK se bedieningsgebied en vertel van milde reen wat in groot dele van veral die Noordwes Provinsie geval het. Hy gee ook die syfers en die persentasie van aanplantings…
The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
28 Jan 2020 10PM
3 min
3480 – 3500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.