Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Loading player...
EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat ons met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher. Hy praat vanoggend oor waardekettings in die landbou en internasionale reiglyne vir die behoorlike skep van welvaart. Laubscher sê nuwe klem or die rol wat die landboubedryf kan en behoort te speel as ekonomiese goei-stimulant is op waardekettings geskoei.

Hier is Laubscher...
27 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min