OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
2240 – 2260

Agri Hour: 6 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Aug 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 5 Augustus , Botha Barnard

Die leeubedryf vaar nie baie goed op die oomlik nie. Dit is volgens Botha Barnard, eienaar van die Bagamoya wildplaas wat sowat 35km buite Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Hy deel dat leeu pryse laag is en dat die Covid-19-pandemie ‘n negatiewe impak op toerisme het. OFM-nuus se Lee…
5 Aug 2021 9AM 5 min

Agri Hour: 5 August, Fred camphor

Many South Africans, which included agricultural organisations, have spoken out against some amendments that were made in the draft Firearms Control Amendment Bill. These proposals included that no firearm licences may be issued for self-defense purposes and a proposal for the limitation on the number of firearm licences an occasional…
5 Aug 2021 9AM 5 min

Agri-Uur: 5 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
5 Aug 2021 2AM 2 min

Agri-Uur: 4 Augustus, Isabau Botha

Wynprodusente in Suid-Afrika word weer eens uitgenooi om in te skryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie. Hierdie kompetisie is die enigste in die land wat aan Sauvignon Blanc toegewy is. Volgens Isabau Botha, Agri-Expo se korporatiewe kommunikasiebestuurder, is hulle op soek na die beste Sauvignon Blanc in…
4 Aug 2021 3AM 3 min

Agri-Uur: 4 Augustus, Nico Fouché

Die Suid-Afrikaanse melkbedryf is kerngesond. Só sê Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA. Hy het in ‘n onderhoud met OFM-nuus se Elsabé Richard, oor hoe dit tans in die bedryf gaan, gesê dat die gemiddelde roumelk-produksie in die land die afgelope 12 jaar met sowat 2,26% jaar-op-jaar gestyg…
4 Aug 2021 2AM 4 min

Agri-Uur: 3 Augustus, Ferdie Botha

Rosyntjieverkope in Suid-Afrika het met sowat 20% toegeneem alhoewel die bedryf se pryse tans onder druk verkeer. Internasionaal het verkope jaar-op-jaar met sowat 13% gegroei. Ferdie Botha, hoof uitvoerende bestuurder van Raisins SA, sê toe die Covid-19 pandemie sy kop verlede jaar in die land uitgesteek het, was die bedryf…
3 Aug 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 3 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
3 Aug 2021 2AM 5 min

Agri Hour: 2 August, MEC Mase Manopole

The Northern Cape Department of Agriculture recently paid a visit to the Warrenton Super Chicken Enterprise, which is a female lead and managed initiative.
2 Aug 2021 6AM 4 min

Agri-Uur: 2 Aug, Christelle Van der Merwe

Boere wat skade gely het weens die onlangse veldbrande tussen 12 en 13 Julie 2021, wil hul opregte dank uitspreek vir die eindelose bystand en hulp tydens hierdie moeilike tyd.
2 Aug 2021 5AM 5 min

Agri Hour: 2 August, Dr. Jack Armour

The Free State province has experienced its biggest veld fire yet between 12 and 13 July 2021. Free State Agriculture’s Dr Jack Armour says that thousands of hectares of grazing land were destroyed, and game and livestock were affected.
2 Aug 2021 5AM 5 min

Agri Hour: 30 July, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
29 Jul 2021 9AM 6 min

Agri-Uur: 29 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
29 Jul 2021 3AM 2 min

Agri-Uur: 28 Julie, Nico Fouché

Suiwelprodusente in KwaZulu-Natal (KZN) produseer sowat 27% van Suid-Afrika se melk. Van hierdie boere moes onlangs, weens onrus in daardie provinsie, duisende liters roumelk uitgooi omdat hulle nie die melk betyds by prosesseerders kon kry nie. OFM-nuus se Elsabé Richard gesels met Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA,…
28 Jul 2021 3AM 4 min

Agri-Uur: 27 Julie, Roelie van Reenen

Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster-groep, sê dis belangrik dat Suid-Afrika behoorlike naspeurbaarheidstrukture en bioveiligheidsmaatreëls moet hê. OFM-omroeper, Pieter Venter, het met Van Reenen hieroor gesels…
26 Jul 2021 9AM 3 min

Agri Hour: 27 July, Elsabé Richard

Knorr, which is a household brand that most of us are familiar with, released findings from its 2021 study on ‘Understanding the eating habits of the SA population.’ This study was compiled by market measurement firm, Nielsen-IQ, during the annual Plate of the Nation virtual Roundtable event 2021. Here’s OFM…
26 Jul 2021 9AM 2 min
2240 – 2260