Agri-uur: 23 Maart, Rossouw Botes

Loading player...
Ná die afgelope tyd se reën wat in dele van Suid-Afrika voorgekom het, is damme redelik vol. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Rossouw Botes, DA-raadslid in die Manaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, hieroor gesels…
22 Mar 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min