Agri-uur: 25 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Sprinkaanswerms het vroeër vandeesweek groot ongerief veroorsaak vir inwoners in Springbok in die Noord-Kaap wat inkopies wou doen.
25 Mar 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min