Agri-uur: 21 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Volhoubaar gesertifiseerde wol het tydens die 25ste wolveiling van die 2021/2022-seisoen 43% van die Merino wol aanbieding uitgemaak. Volgens Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, is daar meer as 7 600 bale aangebied, waarvan is 94,1% verkoop. Hier is Victor met meer…
20 Mar 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min