Agri-uur: 28 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Daar is in totaal 8 320 bale gedurende die 26ste wolveiling van 2021/22 aangebied, waarvan 94,3% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
25 Mar 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min