Agri-uur: 29 Maart, Francois Knowles

Loading player...
Rolspelers in die lewendehawebedryf werk hard daaraan om te verhoed dat bek-en-klouseer verder versprei. Die virussiekte is verlede week in Noordwes in Limpopo bevestig, nadat dit in KwaZulu-Natal aangemeld is. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC, sê bek-en-klouseer het die potensiaal om ‘n ekonomie op sy knieë te bring as dit nie onder beheer gebring word nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
29 Mar 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min