OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
2220 – 2240

Agri-uur: 18 Augustus, Rebecca Lebona

Ons vier steeds vroue in landbou as deel van Vrouemaand. Dié keer praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die 68-jarige Rebecca Lebona, ‘n boer in die Kimberley-omgewing in die Noord-Kaap. Rebecca is nog vol energie en pak self plaaswerk aan. Hier is haar boodskap aan medevroue…
17 Aug 2021 9AM 3 min

Agri-uur: 18 Augustus, Dawie Maree

Dit is baie belangrik om alle risiko’s te bespreek met jou makelaar en dat die boer ‘n makelaar kry wat sy risiko’s verstaan en dan vir hom die regte advies kan gee. Dit is volgens Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB. Maree het met OFM-nuus se Elsabé…
17 Aug 2021 5AM 3 min

Agri Hour: 17 August, Dr Kathy Hurly

Farmers, the KwaZulu-Natal Agricultural Union (Kwanalu), alongside Agri SA and many more have joined hands to curb food security threats to the rural towns and communities of KwaZulu-Natal. Kwanalu project manager, Dr Kathy Hurly, Speaks to OFM News’ Lee Simmons about food donations to the value of R5 million that…
17 Aug 2021 2AM 5 min

Agri-uur: 17 Augustus, Willem de Chavonnes Vrugt

Landbou-organisasies in Sentraal Suid-Afrika is bekommerd oor die verwoestende uitwerking wat wegholveldbrande op weivelde, lewendehawe en boere het. Dit, nadat veldbrande die afgelope weke verwoesting in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap gesaai het en skade miljoene rande beloop. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Willem de Chavonnes Vrugt, president van…
16 Aug 2021 9AM 3 min

Agri Hour: 17 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
16 Aug 2021 7AM 7 min

Agri-uur: 16 Augustus, Christelle van der Merwe

Daar is verskeie voordele om elke dag die voorreg te hê om op ‘n plaas wakker te word. Die natuur, voëls wat dwarsdeur die dag gehoor kan word, en geen verkeer om jou oor te bekommer nie. Daar is egter ook nadele en wanpersepsies. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
16 Aug 2021 5AM 5 min

Agri-uur: 16 Augustus, Diana Steenkamp

Die bemagtiging van vroue in Suid-Afrika moet by jouself begin, nie by ander mense nie. Dit is volgens Tadcaster Trading Post se Diana Steenkamp, wat met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels het oor haar ervaring om ‘n suksesvolle familieonderneming in Sentraal-Suid-Afrika te bestuur…
16 Aug 2021 2AM 4 min

Agri-uur: 16 Augustus, Dawie Maree

Versekering vir landboubesighede is iets wat boere moet oorweeg. Dit sal produsente help in tye van natuurrampe en met ander onvoorsiene gebeure, om die produsent weer in dieselfde posisie te plaas waar hy was voordat die ramp plaasgevind het. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, het met…
16 Aug 2021 2AM 5 min

Agri Hour:13 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
12 Aug 2021 6AM 6 min

Agri-uur: 12 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Graanprodusente word gemaan om bedag te wees vir die vinnige ontwikkeling van winter- sowel as lente-onkruid. Dit, ná goeie reënval in sekere gebiede wat daartoe gelei het dat die grondvog redelik gunstig is. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat met OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gepraat…
12 Aug 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 12 August, Roelie van Reenen

A lack of service delivery in small agricultural towns in the North West has led to a decline in the availability of employment opportunities across the province. OFM News' Lee Simmons speaks to Supply Chain Manager at the Beefmaster Group, Roelie van Reenen, who gives insight into the current situation…
11 Aug 2021 5AM 4 min

Agri-uur: 12 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
11 Aug 2021 5AM 1 min

Agri-uur: 11 Augustus, Maria Kastoor

Ten spyte van die droogte in die Calvinia-omgewing in die Noord-Kaap, is die 56-jarige Maria Kastoor hard besig om aan te hou boer. Sy vertel aan OFM-nuus se Elsabé Richard hoe sy begin boer het en wat haar boodskap vir vroue ter viering van Vrouemaand is…
11 Aug 2021 5AM 4 min

Agri-uur: 11 Augustus, Nelly van der Walt

Nelly van der Walt, ‘n Dohne Marino-boer in die Karoo-hoogland in die Noord-Kaap, sê die droogte wat tans in die in Sutherland-omgewing heers het baie boere op hulle knieë. Sy sê boere bid elke dag vir reën en is afhanklink van voerskenkings vir hulle diere. OFM-nuus se Elsabé Richard het…
11 Aug 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 11 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets.
10 Aug 2021 7AM 6 min

Agri-uur: 10 Augustus, Nicol Jansen

Die onlangse styging in brandstofpryse is nie goed vir die landbousektor sowel as die verbruiker nie. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê hoër brandstofpryse kan ook potensiële droogtehulp vanaf die regering nadelig beïnvloed. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
10 Aug 2021 3AM 3 min

Agri-uur: 10 Augustus, Nico Fouché

In die laaste 14 jaar het suiwelprodusente in Suid-Afrika met sowat 73% afgeneem. Dit, terwyl verwerker getalle met 68% afgeneem het. Nico Fouché, hoof uitvoerende beampte van Melk SA, sê hierdie afname kan aan verskeie redes toegeskryf word. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
10 Aug 2021 2AM 3 min

Agri-uur: 10 Augustus, Arno Janse van Vuuren

Suid-Afrika se graanprodusente is tans in ’n goeie mededingende posisie. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat verduidelik dat dit veral die afbetaling op termynlenings is, wat opvallend is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met hom gepraat…
10 Aug 2021 2AM 3 min
2220 – 2240