Agri-uur: 11 April, Neels de Villiers

Loading player...
Die uitbraak van bek-en-klouseer in die Vrystaat kan ‘n effek hê op plaaslike vleispryse. Só sê Neels de Villiers, die voorsitter van die Vrystaatse Dieregesondheidsforum. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
11 Apr 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min