OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
2200 – 2220

Agri Hour: 27 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
26 Aug 2021 6AM 6 min

Agri-uur: 26 Augustus, Dr Willem Pretorius

Agri Gauteng het onlangs ‘n nie-winsgewende maatskappy op die been gebring wat sal dien as die mondstuk van landbou in Suid-Afrika. Volgens dr. Willem Pretorius, president van Agri Gauteng, is dié maatskappy, genaamd Agri Voice, se doel om nie net die nuutste nuus in landbou te deel nie, maar om…
25 Aug 2021 8AM 4 min

Agri-uur: 26 Augustus, Corné Swanepoel

Vrouemaand is amper op ‘n einde maar ons gaan steeds voort om vroue, wat op een of ander manier ‘n bydrae lewer tot landbou in sentraal Suid-Afrika, te vier. Vandag gesels OFM-nuus se joernalis, Elsabé Richard, met Corné Swanepoel, ‘n vroueboer uit die Reivilo-omgewing in Noordwes oor hoe sy begin…
25 Aug 2021 7AM 4 min

Agri-uur: 26 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
25 Aug 2021 5AM 2 min

Agri Hour: 25 August, Ian van Niekerk

You just cannot replace the benefits that cow’s milk offers. This is according to milk producer and managing director of Oakland Dairy in the Western Cape, Ian van Niekerk. Van Niekerk spoke to OFM News’ Elsabé Richard about the effect non-milk alternatives, also known as plant-based beverages, have on the…
24 Aug 2021 9AM 3 min

Agri-uur: 25 Augustus, Dr Johan Cloete

In deel twee van die bespreking oor skaapbrandsiekte, verskaf dr. Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Dieregesondheid, nog wenke oor hoe om dié siekte hok te slaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
24 Aug 2021 9AM 2 min

Agri Hour: 25 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
24 Aug 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 24 August, Lydia Nkhoke

A group of five women from Ladybrand in the Free State is contributing to food security in their area. Mantshopa Mothers Co-operative, which was established in 2003, makes use of netted tunnels to grow vegetables. Lydia Nkhoko, manager and daughter of the founder of the co-operative, says they sell fresh…
24 Aug 2021 3AM 4 min

Agri-uur: 24 Augustus, Elsabé Richard

Die gebruik van antibiotika het ‘n rewolusionêre uitwerking op veeboerdery gehad en gehelp om die verspreiding van siektes onder diere wat in beknopte toestande aangehou word, te beperk. Maar dit kom teen ‘n potensiële dodelike prys vir menslike gesondheid. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor…
24 Aug 2021 3AM 2 min

Agri-uur: 24 Augustus, Dr Johan Cloete

Skaapbrandsiekte kom gewoonlik gedurende die koue maande voor. Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Dieregesondheid, sê hierdie siekte is hoogs aansteeklik en veral wolskape word die ergste geraak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
24 Aug 2021 2AM 5 min

Agri-uur: 23 Augustus, Yolandi de Wet

Dit is belangrik dat vroue in hulself moet glo en nie opgee nie. Dit is die boodskap van Yolandi de Wet, eienaar van Yolandi de Wet PR in die Wes-Kaap. De Wet, wat ‘n boorling van Upington in die Noord-Kaap is en self op ‘n plaas groot geword het, moedig…
23 Aug 2021 2AM 3 min

Agri-uur: 23 Augustus, Johan van den Berg

Weervooruitsigte toon dat ons moontlik eers in Oktober lekker warm weer sal begin ervaar. Johan van den Berg, onafhanklike lanbouweerkundige, sê die koue is egter vir eers nog nie verby nie en hy waarsku boere oor die sterk winde wat verwag kan word… OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom…
23 Aug 2021 2AM 3 min

Agri-uur: 23 Augustus, Nicol Jansen

Sowat 170 000 hektaar veld is onlangs weens wegholveldbrande in die Noord-Kaap verwoes. Dit, terwyl boere in die Vrystaat en Noordwes ook groot skade weens verwoestende veldbrande gely het. Volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het die grootste veldbrande in die Kuruman- en Daniëlskuil-omgewings plaasgevind. OFM-nuus se Elsabé Richard…
23 Aug 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 20 August, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
19 Aug 2021 5AM 6 min

Agri-uur: 20 Augustus, Heinrich Victor

Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verbetering getoon. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê 'n bydraende faktor tot die verbetering, is die effense verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
19 Aug 2021 4AM 5 min

Agri-uur: 19 Augustus, Johan Nienaber

‘n Kragspan, wat bestaan uit lede van InteliGro, sowel as VKB, het onlangs tydens ‘n aanlyn-inligtingsessie die 2021/22-seisoen se aanbiedinge bekendgestel. Johan Nienaber, van InteliGro sê dié samewerking het ten doel om die volhoubaarheid van produsente te verseker. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
18 Aug 2021 9AM 5 min

Agri-uur: 19 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
18 Aug 2021 6AM 2 min

Agri Hour: 18 August, Dr Elsje Joubert

Stinkbugs are a threat to macadamia orchards. Dr Elsje Joubert, entomologist and macadamia farmer from the Levubu (Lewoeboe) Centre of Excellence, explains that stinkbug damage represents the biggest loss factor in macadamia production. Here is Joubert with more…
17 Aug 2021 9AM 4 min
2200 – 2220