Agri-uur: 22 April, Elmarie Prinsloo

Loading player...
Landboukampioenskappe is ‘n integrale afdeling van Bloemskou, waar onder meer beeste, skape en perde in hul verskeie afdelings meeding. Elmarie Prinsloo, die hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê 14 landboukampioenskappe word vanaf 27 April tot 7 Mei vanjaar aangebied. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
21 Apr 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min