Die gebruik van tegnologie hou verskeie voordele vir boere in, van vinnige inligting op die internet opspoor tot die nuutste masjienerie. Berdine Krapohl, ‘n vroueboer uit die Hopetown-omgewing in die Noord-Kaap, sê hulle het begin wegbeweeg van ou boerderypraktyke en maak hulle ook gebruik van tegnologie om hulle boerdery volhoubaar…
Dit kan Suid-Afrika meer as vyf jaar neem om sy bek-en-klouseervrye status te herwin. Dit, nadat Suid-Afrika sy bek-en-klouseervrye status op ‘n permanente basis by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) verloor het. Volgens Koos van der Ryst van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), is die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal weer ‘n…
Duisende hektaar veld is in sentraal Suid-Afrika weens wegholveldbrande verwoes. In die Noordwes alleen is meer as 500 000 hektaar veld vanjaar deur veldbrande verwoes. Dit, terwyl byna 300 000 hektaar veld in die Noord-Kaap die afgelope maande verwoes is. Dit is nog nie bekend hoeveel hektaar veld in totaal…
Mining operations have become the backbone of numerous towns in South Africa, and as a result, many people located there are dependent on these operations to continuously make a living. But what happens when the mine closes its gates? Buyambo Mantashe, Business Development Manager at Agri Enterprises, has figured that…
Werklike vennootskappe moet gevorm word om langtermyn-oplossings vir die rooivleisbedryf, en vir landbou in die algemeen, daar te stel. Dit is volgens James Faber, wat gedurende die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se 28ste jaarkongres as die organisasie se nuwe nasionale voorsitter verkies is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels oor…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Die Vrystaat is die afgelope naweek weer deur wegholveldbrande geteister. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging, sê die grootste brand is in die Ventersburg-omgewing aangemeld. Hy deel ook dat onder meer diere, voertuie en infrastruktuur weens die veldbrande verwoes is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
Plaasaanvalle en –moorde bly steeds ‘n groot bron van kommer in landbougemeenskappe. Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het onlangs die misdaadstatistieke bekendgemaak en aangedui dat 181 aanvalle op plase en kleinhoewes, waarvan 15 plaasmoorde was, vanaf 1 April tot 30 Junie 2021 regoor Suid-Afrika plaasgevind het. In lig hiervan,…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede het vandeesweek grootliks bygedra tot die daling in die Suid-Afrikaanse wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê die verswakking in die Australiese wolmark het ook bygedra tot die daling. Hier is Victor met meer…
Biosekuriteit is uiters belangrik in die lewendehawebedryf. Die suksesvolle implementering van maatreëls sal dieresiektes soos onder meer bek-en-klouseer – wat vanjaar in KwaZulu-Natal uitgebreek het – hokslaan. In die eerste helfte van die onderhoud, het OFM-nuus se Elsabé Richard met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agente Raad, oftewel APAC, hieroor…
‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
Inskrywings vir die 2021 Toyota Nuwe Oes van die Jaar-kompetisie word nog aanvaar. Prof. Carlu van der Westhuizen van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein, nooi alle boere uit om in te skryf vir dié kompetisie en sê ‘n gelukkige deelnemer staan die kans om onder meer ‘n Toyota…
Suid-Afrika se ekonomie kan negatief geraak word deur nul vergoeding vir eiendom. Volgens Annelize Crosby, Agri SA se hoof van Grondsake, het die organisasie ‘n studie laat doen om te kyk na die potensiële impak wat dit op die land se ekonomie kan hê. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor…
An important dynamic of a La Niña is that it could bring dryness for regions such as South America. This, while other regions could receive good rainfall. Either way, this will have an effect on grain production around the world. Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of…
Vandag is die laaste dag van Vrouemaand en ter viering hiervan gesels OFM-nuus se Elsabé Richard met Erina Cillié, ‘n Sussex-boer uit die Vrystaat. Cillié deel hoe sy by boerdery betrokke geraak het en wat haar boodskap vir vroue is…
The Cannabis for Private Purposes Bill recently came under scrutiny. This as the Portfolio Committee on Justice and Correctional Services held a two-day engagement with several government departments, which included the Department of Agriculture and Rural Development, on its work around cannabis for medical and personal use. Here is OFM…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
The term “climate change” is something that most of us have heard time and time again throughout our lives. Scientists have over the years warned people of the effects that climate change might have on humans, the environment and animals in the future. According to Dr. Susana Clusella-Trullas, from Stellenbosch…
Farmers in the Free State lose millions of rands annually as a result of stock theft. In a bid to help combat this crime, the provincial Department of Agriculture and Rural Development handed over risk management equipment, which included animal tracking devices to farmers from Thaba Nchu, Botshabelo, Wepener as…
30 Aug 2021 2AM
5 min
2180 – 2200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.