Agri-uur: 6 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Die Cape Wools Merino-aanwyser het vandeesweek vir nie-RWS wol met 0,9% gestyg, terwyl dit ook met 0,9% vir RWS wol gestyg het, teenoor die vorige veiling. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
5 May 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min