Agri-uur: 26 April, Corné Louw

Loading player...
Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) sê die huidige seisoen se skatting vir sonneblomoeste staan op net minder as 960 000 ton. Volgens Corné Louw, Hoof van Toegepaste Ekonomie en Lededienste by Graan SA, is hierdie seisoen se sonneblomoesskatting hoër as die vorige seisoen s’n, en kan dit toegeskryf word aan ‘n toename in sonneblomaanplantings. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
26 Apr 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min