Agri-uur: 3 Mei, Stephan Pietersen (volle onderhoud)

Loading player...
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer produsente hulle jaarlikse loonopgawes aan die Departement van Indiensneming en Arbeid se Vergoedingsfonds moet verklaar. Volgens Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, is dit nodig sodat die Vergoedingsfonds die rekening kan bereken wat betaalbaar is deur produsente. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
3 May 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min