Agri-uur: 3 Mei, Boeta du Toit

Loading player...
Noordwes is een van die provinsies wat vloedskade weens voordurende swaar reën aangeteken het. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê sommige dele het tot 1 200mm reën aangeteken. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
3 May 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min