Agri-uur: Retha van der Westhuizen

Loading player...
Retha van der Westhuizen, ‘n melkboer van Boshof in die Vrystaat, is een van die boere in sentraal Suid-Afrika wat in Augustus verlede jaar deur verwoestende veldbrande geraak is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels...
25 Apr 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min