Agri-uur: 25 April, Andrea Campher

Loading player...
Impak-assesserings is tans in KwaZulu-Natal aan die gang nadat vloede groot skade veroorsaak het. Boere in daardie provinsie is ook erg deur vloede geraak. Andrea Campher, Agri SA se Ramp- en Risikobestuurder het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
25 Apr 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min