Agri-uur: 12 April, Francois Knowles

Loading player...
'n Ondersoek na die Suid-Afrikaanse Varsproduktemark is deur die Mededingingskommissie ingedien. Francois Knowles, die registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad (APAC), deel dat die raad die ondersoek verwelkom wat daarop gemik is om onder meer enige kenmerke te identifiseer wat mededinging kan belemmer of beperk in 'n bedryf waarin APAC gereelde toesig uitoefen. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
11 Apr 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min