Agri-uur: 11 April, Jaco en Marlize Burger

Loading player...
Jaco Burger, ‘n boer in die Wepener-omgewing in die Vrystaat, het die toekenning vir Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar ontvang. OFM-nuus se Elsabé Richard het Vrydag, die dag nadat hy as wenner aangewys is, met Jaco en sy vrou, Marlize, gesels…
11 Apr 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min