Agri-uur: 5 April, James Faber

Loading player...
Produsente word uitgenooi om op Nampo Park in Bothaville ‘n bek-en-klouseer inligtingsessie by te woon. OFM-nuus se Elsabé Richard het met James Faber, die voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie, hieroor gesels…
4 Apr 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min