Agri-uur: 21 Maart, Heleen Viljoen

Loading player...
Die grootste prysbewegings in landboukommoditeite is aangeteken die dag toe Rusland die Oekraïne in Februarie ingeval het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor hoe hierdie konflik Suid-Afrikaanse landboukommoditeite geraak het…
20 Mar 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min