Agri-uur: 22 Maart, Dr Chris van Dijk (Volle Onderhoud)

Loading player...
Gerugte het die rondte begin doen dat daar nou ook moontlik bek-en-klouseer in die Noordwes-provinsie is. Om meer oor hierdie virussiekte uit te vind het OFM-nuus se Elsabé Richard met Dr Chris van Dijk, ‘n veeartsnykudige spesialis, gesels…
22 Mar 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min