OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,014 Episodes
6660 – 6680

Ficksburg police investigating suspected murder/suicide

The bodies of a young couple were found in a house in Meqheleng near Ficksburg in the Free State on Tuesday evening. Police spokesperson Phumelelo Dhlamini says 19-year-old Sheila Nelson's throat was slit, while her 21-year old boyfriend Relebohile Matla was found hanging from a rope fastened to the roof…
20 Feb 2016 12AM 1 min

NK-premier dalk weer in die sop

Die Premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas kan weer in die sop wees oor ‘n uitlating wat sy na bewering aan ‘n EFF-wetgewerlid in die provinsie gemaak het. Lucas is verlede jaar in die Gelykheidshof skuldig bevind aan haatspraak nadat sy die h-woord tydens ‘n amptelike toespraak gebruik het. Die…
19 Feb 2016 4AM 1 min

Vier gesoek in verband met gewapende roof by Bloemfonteinse koskettingwinkel

Die polisie in Bloemfontein soek na vier rowers in verband met ‘n voorval gisteraand waarin ‘n koskettingwinkel in die middestad beroof is. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê die gewapende mans wat geklee was in sekuriteitsuniforms en pette gedra het, het omstreeks 19:00 in die winkel ingestap. Hulle is reguit na ’n…
19 Feb 2016 4AM 1 min

Munisipaliteite in Noordwes sukkel steeds: OG

Die prestasie van munisipaliteite in Noordwes was een van die hoofpunte op die agenda by vandeesweek se Lekgotla wat deur lede van die provisiale Uitvoerende Raad bygewoon is. Afgevaardigdes het onder meer 'n verslag deur die Ouditeur-Generaal (OG) ontvang wat 'n verbetering in sommige munisipaliteite weerspieël het. Daar is egter…
19 Feb 2016 3AM 1 min

'Booysen case will affect morale in SAPS'

A researcher at the Institute for Security Studies says charges being once again re-instated against former KwaZulu-Natal Hawks head Johan Booysen will affect work morale in the Police Service. Booysen is due in the Durban High Court this morning alongside 27 members of the now disbanded Cato Manor Serious and…
19 Feb 2016 2AM 1 min

Delaying new tax law amendments not a win for workers: Cosatu

Trade union federation Cosatu says government merely delaying the implementation of the new tax law amendments is nowhere near a win for the workers. Cabinet yesterday announced it would table legislation that would postpone the implementation of the new laws by two years. The laws - signed by President Jacob…
18 Feb 2016 11PM 1 min

Booysen and 'death squad' to appear in court

Proceedings in the case against embattled KwaZulu-Natal Hawks head Johan Booysen and 28 members of the so-called “Cato Manor death squad” are due to get underway in the Durban High Court this hour. This is the latest instalment in the protracted trial of the squad which has dragged on for…
18 Feb 2016 11PM 1 min

NK-staatsrede deur EFF-lede onderbreek

Die Premier van die Noord-Kaap Sylvia Lucas het net begin om haar provinsiale rede, wat deel uitmaak van die amptelike opening van die wetgewer, te lewer toe sy vanoggend deur lede van die EFF onderbreek is. Cathy Dlodlo berig dat die EFF-LPW, Mbuyiselo Matebus nog voor sy kon begin haar…
18 Feb 2016 5AM 1 min

Aanklagte teen Bloemfonteinse ma en dogter teruggetrek

Aanklagte teen 'n Bloemfonteinse vrou en haar dogter, wat glo saamgesweer het om ‘n vrou te vermoor, is vandag in die plaaslike landdroshof teruggetrek. Charmaine en Charndrei le Roux het glo hul tuinwerker Jerry Brummer gehuur om Karen Buschow, eienaar van ‘n plaaslike skool, te vermoor nadat Charndrei onder ‘n…
18 Feb 2016 2AM 1 min

Edenburg-plaasaanval: Verdagte verskyn, nog een soek

Die polisie in die Vrystaat soek nog na ‘n verdagte in verband met die aanval op ‘n boer van Edenburg gisteroggend. Polisiewoordvoerder, Peter Kareli sê twee mans het gister toegang tot Ernst Coetzee se plaashuis verkry. Coetzee en sy vrou was nie tuis nie. Toe Coetzee by die plaashuis stop…
18 Feb 2016 12AM 1 min

VPI-aankondiging: Effense verhoging in rentekoers kan te wagte wees

'n Politieke ontleder sê ‘n effense verhoging in die rentekoers kan te wagte wees ná gister se aankondiging van Januarie se verbruikersprysindeks (VPI) van 6,2% - hoër as die verwagte 6% vir Januarie. André Mellet van die Noordwes-Universiteit sê die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het in Januarie inflasieverwagtinge vir die…
18 Feb 2016 12AM 1 min

Vermiste Lily-mynwerkers nog 2 tot 3 weke vasgekeer

Die soektog na drie vermiste mynwerkers by die Lily-goudmyn naby Barberton in Mpumalanga gaan eers oor twee of drie weke hervat word. Mike McChesney, uitvoerende hoof van Vantage Goldfields, wat die myn besit, het gisteraand op 'n nuuskonferensie gesê die rotsingenieurs en geoloë wat die afgelope 48 uur planne beraam…
17 Feb 2016 11PM 1 min

No link between Lily collapse and suicide - Employer

Barberton – Lily Mine management says there was no link between the suicide of a safety officer and the collapse at the mine that trapped three workers underground. Nico Cronjé committed suicide on Monday morning. According to a Vantage Goldfields source who asked not to be named for fear of victimisation,…
17 Feb 2016 10PM 1 min

Sadag saved from closure by donation

The South African Depression and Anxiety Group has been saved from closing its doors, thanks to a generous donation by Discovery Health. SADAG's Project Manager, Nadia Ismail, says they'd been inundated with calls from concerned patients who had feared the NGO would cease to exist in a few months. Discovery…
17 Feb 2016 10PM 1 min

Deon Saayman of Mohair SA

Mohair SA managing director, Deon Saayman, says there was strong demand for all types of mohair at the first sale of the 2016 summer season.
17 Feb 2016 9AM 1 min

Charel de Beer – up to the job

Charel de Beer, chairperson of Parliament’s Select Committee on Finance, says he believes the Landbank has the capacity to do the job it is supposed to do.
17 Feb 2016 9AM 1 min

Feature: What is the meaning of love?

? Today we hear from a couple that has been married for 40 years and still going strong. We also hear from a relationship and marriage counselor on what love entails. OFM News reporter, Lerato Sebe reports…
17 Feb 2016 4AM 2 min
6660 – 6680