As per usual we hear from, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, about the latest in the agricultural markets.
A group of pilots from across South Africa have joined hands to provide relief to communities in remote areas. Felix Gosher, a commercial pilot from Gauteng spearheaded The Covid Flight initiative in April this year. He says it was started by the group of pilots out of necessity, because they…
Kommer in georganiseerde landboukringinge oor die land se ekonomiese verval en onstabiliteit neem toe. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê in die stadium bloei die land se ekonomie nadat Suid-Afrika tot rommelstatus afgegradeer is. Daarmee saam is die Landbank ook in 'n geldelike verknorsin nadat die internasionale…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag met die weerstoestande wat gunstig was vir die aanplantings om plaas te vind. · In Amerika het die verbruik van mielies in die etanolmark met ongeveer 1 miljoen ton per week gedaal wat…
Die jagbedryf beklemtoon opnuut die belangrike bydrae, wat plaaslike verbruiksjag, tot Suid-Afrika se ekonomie lewer. Dit kom nadat die Jagters- en Wildbewaringsvereniging, die regering se aankondiging dat daar tydens vlak-4 van die nasionale Covid-inperking met die jag van wild voortgegaan kan word, verwelkom het. Fred Camphor, uitvoerende hoof, sê dié…
Betrokkenes in die landboubedryf se harde werk agter die skerms om die landbouwaardeketting ongesteurd te laat, het vrugte afgewerp. Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA, sê daar is uit verskeie landbougeledere voorstelle aan die regering gemaak ten opsigte van sekere regulasies van die staat van inperking weens die…
Die wolbedryf slaak 'n sug van verligting, nadat dit ingevolge die Covid-19-regulasies nou as 'n noodsaaklik produk geklassifiseer word. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, NWKV, sê die waardeketting vir wol het nou weer die geleentheid om op dreef te kom. Dié aangepaste regulasies is verlede week deur…
AND In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website…
Die minister van polisie, Bheki Cele, staan vas by die verbod op die patrollering deur buurt- en plaaswagte tydens die Covid-19 staat van inperking. Die patrollering in landelike gebiede is 'n tradisionele gevestigde instelling en is deel van die landelike beveiligingstrategie, wat in oorleg met die polisie, in plek gestel…
Die jagbedryf het die regering se aankondiging dat daar, tydens vlak-4 van die nasionale inperking met die jag van wild voortgegaan kan word, verwelkom, maar dié bedryf wag nou angstig op die nodige protokol in dié verband. Fred Camphor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, sê jag is…
Mielies: · ʼn Effense herstel in die internasionale energiepryse het ondersteuning aan die Amerikaanse mieliemark gebied en beide die Mei en Julie termynkontrakte het ondersteuning gevind. · Taiwan het gister ongeveer 66 000 ton se Brasiliaanse mielies aangekoop op ʼn internasionale tender. Dit is vir lewering later in die jaar…
Hy sê Suid-Afrika bevind homself in onbekende water ten opsigte van die Covid-19-pandemie, en strategiese "vlugvoetige" beplanning is nou van belang. Dit word gedoen deur jouself te posisioneer en vas te stel waar jy jouself in die toekoms wil bevind en om dit te doen moet daar 'n terugblik wees…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf weekliks op 'n Donderdag die veilingpryse wat op lewende hawe veilings behaal word. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Daar is verskeie onduidelikhede ten opsigte van regulasies met betrekking tot die nasionale inperking weens die Covid-19-pandemie, wat Vrydag oor die land heen na vlak-4 verlaag word. Bennie van Zyl, algemene bestuurder van TLU SA, sê die feit dat die jag van wilde diere nou toegelaat word, word verwelkom, maar…
Mielies: · Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag wat deur die Amerikaanse Departement van Landbou bekend gemaak word is 27% van die mielie aanplantings vir die seisoen voltooi. Dit is beter as die 5 jaar gemiddelde tempo van 20% voltooi teen dieselfde tyd van die seisoen. · Suid-Korea het gister ongeveer…
Disruptions in the global agricultural supply chains and uncertainty about how long the Covid-19 pandemic will last have resulted in three major developments including closures of major meat processing plants , wheat export restrictions, and looming hunger in Africa. He says America, Brazil and Canada, which accounted for nearly a…
Die VKB-groep ondersteun die Landbousakekamer, Agbiz, se inisiatief om armoede te midde van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te verlig. Dit kom nadat Agbiz 'n beroep op die hele landbouwaardektting gedoen het om uit te reik aan behoeftige gemeenskappe waar daar ernstige voedseltekorte voorkom. Koos Janse van Rensburg, besturende direkteur, van…
Graanboere in die Bultfontein-gebied in die Vrystaat is verjeug oor goeie reën, wat Maandag in dié gebied, voorgekom het. Anton Botha, 'n plaaslike boer en voormalige hoofbestuurslid van Graan SA (GSA), sê dit het eergister tussen 30mm en 45mm in dié gebied gereën. Daar is produsente wat meer reën op…
Meer as die helfte van die Noord-Kaap bestaan steeds uit droogtegeteisterde gebiede. Dit is volgens Janine Byleveld, operasionele bestuurder vir ekonomie, handel, water- en omgewingsake by Agri Noord-Kaap, wat meen al het dit in sekere gebiede die afgelope week gereën is daar gebiede wat steeds min tot geen reën ontvang…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark word steeds onder druk gehou deur die lae energiepryse wat die produksie van etanol baie terug gesit het. Dit beïnvloed ook die vraag van Amerikaanse mielies negatief. · Die Amerikaanse Departement van Landbou se nuutste weeklikse produksievorderingsverslag sal ʼn goeie aanduiding gee van hoe die…
27 Apr 2020 11PM
2 min
3200 – 3220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.