Die landboubesigheid, VKB, gaan in die nasionale grendeltydperk weens die Covid-19-pandemie onverpoos voort om gehalte diens te lewer ten einde 'n rol te speel om voedselsekerheid in die land te verseker. Koos Janse van Rensburg, besturende direkteur van die VKB-groep, sê hulle is in 'n bevoorregte situasie om deel te…
Saai, 'n organisasie wat die belange van familieboere verteenwoordig, het 'n beroep gedoen op verskeie regeringsdepartement om hul standpunte te belyn en op grondvlak aan die polisie en die weermag oor te dra. Die beroep is in die lig van die landboubedryf en dié waardeketting, wat nie doeltreffend tydens die…
Wildboerdery as 'n kommersiële entiteit, kan in talle gevalle nie volgens regulasies en wette, wat daargestel en gereguleer word deur die departement van omgewingsake, funksioneer nie. In die kommersiële wildbedryf maak boere juis van landbougrond bebruik om met wild te boer. Met hul hooffokus op kommersiële bedrywe sal dit meer…
Die afstel van die gewilde Bloemskou vanjaar, wat ook 'n groot trekpleister vir die landboubedryf is, weens die situasie rondom die Covid-19-pandemie, het 'n groot negatiewe uitwerking op uitstallers en die betrokkenes van verskeie rasgenootskappe. Dié skou, so vanjaar vanaf 24 April tot 2 Mei in Bloemfontein plaasvind. Elmarie Prinsloo,…
Saai, die netwerk, wat hoofaaklik na die belange van familieboere omsien, kap ook die EMS-stigting se versoeke om die slagting asook die eet van wildsvleis en die uitvoer daarvan in Suid-Afrika te staak. Dié stigting versoek nou van die Suid-Afrikaanse regering om 'n moratorium te plaas op die verbruik van…
Wilbedryf SA verwerp die EMS-stigting se versoeke aan die Suid-Afrikaanse regering om in die lig van die koronavirus, 'n verbod op die plaaslike verbruik van wildsvleis, te plaas. Dié stigting, wat onlangs prokureursbriewe aan betrokke regeringsdepartement gerig het, voer glo aan dié virussiekte kan van wild oorgedra word. Wiaan van…
Daar is te midde van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika 'n drastiese daling in die prys van rooivleis. Dit kan toegeskryf word aan skommelinge in die mark in terme van verskaffing. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, RPO, sê daar bestaan egter hoop dat dié situasie weer sal herstel, maar…
Mielies: · In die nuutste weeklikse uitvoerverkope verslag wat deur die Amerikaanse Departement van Landbou bekend gemaak is word gerapporteer dat die mielie uitvoerverkope vir die week ongeveer 670 000 ton was. · Die weeklikse Amerikaanse uitvoerverkope is ongeveer 20% laer die vorige week se uitvoerverkope en 49% laer as…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website.
André Kock en Seun, 'n veilingshuis in die Vrystaat, is hoopvol dat hul volgende weeklikse veeveiling eerskomende Dinsdag, aangebied mag word. Dit kom nadat die polisie vandeesweek in Kroonstad by die veilingshuis se veiling voldoen nie. Hennie Wille, 'n afslaer en eienaar van André Kock en Seun in dié provinsie,…
Veilings van lewende hawe is deel van die landboubedryf. Landbou, word as ‘n essensiële diens tydens die nasionale Covid-19-inperkingstydperk geklassifiseer, en voorsien essensiële produkte. Daar kan na diere se welsyn omgesien word en dit is toelaatbaar om vleis te verkoop en aan verbruikers te verskaf. Daarom is veilings van lewende…
Mielies: · In die internasionale mieliemark het beide Taiwan en Suid-Korea aankope gedoen vir invoere. Taiwan het ongeveer 117 000 ton mielies aangekoop terwyl Suid-Korea ongeveer 69 000 ton aangekoop het. · In Brasilië word die weerstoestande vir die res van die seisoen dopgehou met droër toestande wat tans daar…
Die aanlynverhandelingsplatform, Beeswinkel, is oortuig daarvan dat die sogenaamde "aanlynrewolusie" die oplossing vir verkopers sowel as kopers van diere, is. Dié platform, wat nou te midde van die Covid-19-pandemie en reeds vroeër met die uitbreking van bek-en-klouseer in gewildheid toegneem het, hou talle voordele vir boere in. Dit verskaf aan…
Die Rooivleisprodusente-organisasie, RPO, het die onsekerheid, wat daar heers, rondom die aanbied van veilings van lewende hawe, tydens die nasionale Covid-19-grendeltydperk, reeds onder die aandag van die minister van landbou, Thoko Didiza, gebring. Dit kom nadat dié organisasie klagtes ontvang het oor voorvalle waar die polisie glo gedreig het om…
Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hy sê daar was aanvanklik begrip en voldoening vir die inperkingstydperk om die verwagte verwoesting van die Covid-19-pandemie die hoof te bied, maar dié "veldtog" verloor nou steun, omdat benadeeldes nie toegelaat word om…
Chris Derksen verskaf die veilingspryse, wat op lewende hawe veilings behaal is, verskaf. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik…
Mielies: · Volgens die Amerikaanse Departement van Landbou is die Amerikaanse mielie aanplantings vir die seisoen tot dusver 7% voltooi. Dit is 2% minder as die 5 jaar gemiddelde tempo van 9% voltooi teen dieselfde tyd van die seisoen. · Die Amerikaanse oliepryse het gister nuwe rekord laagtepunte bereik wat…
Die impak van die Covid-19-virussiekte op die veilingsbedryf plaaslik, maar ook oor die wêreld heen is baie groot. Alle veilings en nie slegs die veilings van lewende hawe nie, word geraak. In die proses is mense oor die wêreld heen opsoek na alternatiewe om aanlyn handel te kan dryf. Petrus…
The deadline for applications for the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development's Covid-19 intervention of R1.2 billion aimed to assist mainly smallholder farmers, will most likely not be postponed today. Reggie Ngcobo, spokesperson of the department, says it is highly unlikely that the closing date, which is today,…
Verskeie betrokkenes in die landboubedryf is bekommerd oor die toename in diefstal, wat tydense die nasionale grendeltydperk, weens die Covid-19-pandemie, op plase nou vinnig toeneem. Veediefstal asoos die diefstal van plaasprodukte is 'n groot kopseer vir boere. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se landelike veiligheidskomitee en vise-president van Vrystaat…
21 Apr 2020 11PM
5 min
3220 – 3240
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.