Agri-Uur: 23 September, Dr Faffa Malan

Loading player...
Die probleem met sommige inwendige parasiete is dat dit nie gesien kan word nie. Dit is volgens veearts Faffa Malan. Malan het tydens een van Nampo Virtueel se programme gepraat oor verskillende tipes inwendige parasiete en hoe dit die dier kan beïnvloed. Hier is dr. Malan...
22 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min