As per usual we hear from, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, about the latest in the agricultural markets.
Country Bird Holdings reik uit na behoeftige gemeenskappe, tydens die nasionale inperkingstydperk wat in in werking gestel is om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te verhoed. Marthinus Stander, die uitvoerende hoof, sê Country Bird Holdings is die hoofwerknemer in gemeenskappe, waar al drie sy aanlegte geleë is. Dié…
Die voorslepende droogte in sekere gebiede van die Noord-Kaap, is nog geensins gebreek nie, maar daar is vooruitsigte vir enkele buie, wat nog voor die winter kan voorkom. Daarmee saam lyk die vooruitsigte vir 'n natter komende somerseisoen ook meer belowend. Dit is volgens Johan van den Berg, 'n onafhanklike…
Mielies: Die Amerikaanse mieliemark het Vrydag ondersteuning gevind en het sterker verhandel vir die dag. Die mark wat die afgelope tyd onder druk gekom het, het nuwe laagtepunte bereik en die mark het winskoop vlakke bereik. Aankope in die Amerikaanse mark het die mark Vrydag ondersteun. Suid-Korea is steeds ʼn…
Die voedselwaardeketting is van kritieke belang vir voedselsekerheid in Suid-Afrika, ondanks verskeie uitdagings in die hoenderbedryf veral ten opsigte van die Covid-19-pandemie. Dit is volgens Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Country Bird Holdings, CBH, 'n goed gevestigde landboubesigheid plaaslik asook in Afrika. Stander sê Country Bird Holdings, wat in Mahikeng,…
Daar heers in die stadium positiwiteit in die plaaslike wolbedryf, maar daar is ook bestaande onsekerheid in dié bedryf oor wat die toekoms, veral ten opsigte van die korona-virussiekte, inhou. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, NWKV, sê daar is positiewe aspekte met betrekking tot Covid-19-regulasies, wat hoop…
Goeie reën die afgelope paar weke word wyd met ope arms deur produsente verwelkom, maar dit kan veral dié tyd van die seisoen, 'n negatiewe uitwerking op somergraangewasse hê. Johan van den Berg, 'n onafhanklike landbou-weerkunndige, sê veral boongewasse, wat droë- en sojabone insluit, is meer kritiese gewasse, wat deur…
Mielies: · Die weeklikse etanol produksie in die VSA is steeds in ʼn afwaartse tendens met die lae vraag na etanol. Ten spyte van die lae weeklikse etanol produksie is die voorraadvlakke tans teen nuwe hoogtepunte. · Die laer etanol verbruik asook pryse plaas druk op die Amerikaanse mieliemark. ·…
In our Friday insert, only on the Agri Hour, OFM News’ Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered by the magazine on its website…
Die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, reik uit na kleinboere in dié beryf. Izaak Breytenbach,van dié vereniging, sê daar is interaksie op verskeie wyses met dié boere. Dit sluit onder meer in dat die SAPV as fasiliteerder optree met betrekking tot die regering se R1,2 miljard Covid-19-hulp aan hoofsaaklik kleinboere. Hy sê…
The African Farmers Association of South Africa, AFAS, welcomes the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development's intervention of R1.2 billion to assist mostly small scale farmers during the Covid-19-pandemic. The association's secretary general, Nakana Masoka, says the process is now going well and AFASA is assisting its members…
Hy sê voedselwaardekettings is ‘n komplekse versameling van aktiwiteite, wat in baie opsigte nie die waardering kry wat verdien is nie. Daar is wel erkenning vir en dankbaarheid teenoor die landboubedryf omrede kos geproduseer word tydens die Covid-19-grendelstaat, maar met die aanvanklike omskrywing van landbou as essensiële diens, wat ononderbroke…
‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging voorsien 'n tekort aan wildsvleis in die Suid-Afrikaanse mark, weens die nasionale Covid-19-grendelstaat. Fred Camphor, uitvoerende hoof van dié vereniging, sê daarmee saam gaan verbruikers wildsvleis, wat wel in die mark beskikbaar is, nie kan bekostig nie, weens die ekonomiese impak van dié pandemie op…
Dit gaan onder omstandighede goed in die hoenderbedryf en produksie gaan voort, ondanks die uitdaging van die Covid-19-virussiekte. Dit is volgens, Izaak Breytenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, SAPV, wat meen in terme van voedselsekerheid is dit geweldig belangrik dat produksie in dié bedryf plaasvind. Hy sê daar was wel…
Mielies: · Die internasionale mieliemark word steeds grootliks gedryf deur buite faktore soos die energiemark. Die internasionale energiepryse, wat steeds laag is plaas ook druk op die mieliepryse. · In die VSA is die nuwe seisoen aanplantings later as normaal weens koue toestande wat nie gunstig is die aanplantings nie…
As per usual we hear from, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, about the latest in the agricultural markets. He says the rising fuel price and a slow down in the demand for South African agriculture products on an international level could be…
The export of South African cotton fiber and wool can now proceed. This comes after exports of these agricultural products were temporarily halted during the national lock down period due to the Covid-19 pandemic. Agriculture is classified as an essential service during this national restriction period, which has now been…
14 Apr 2020 11PM
4 min
3240 – 3260
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.