Agri-Uur: 15 September, Dr. Winifred Bowman

Loading player...
Sowat 149 wyne is deur ongeveer 130 produsente ingeskryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie, waarvan die 20 top-finaliste onlangs bekend gestel is. Dié besonderse kompetisie word gekenmerk as die enigste Suid-Afrikaanse kompetisie uitsluitlik vir Sauvignon Blanc. Kaapse Wynmeester en sameroeper van beoordelaars vir dié kompetisie, Dr. Winifred Bowman, sê die meerderheid van die finaliste is van die Darling- en Durbanville-omgewing afkomstig en voeg by dat hulle nie vanjaar inskrywings van Noord-Kaapse wynprodusente gekry het nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Bowman oor hierdie kompetisie gesels.
14 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min