Agri-Uur 11 September Heindrich Victor

Loading player...
Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark asook die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Dit is volgend Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, wat meen, dié tyging is voorwaar 'n positiewe wending in die mark. Hier is Victor...
10 Sep 2020 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min