Agri-Uur:18 September, Heindrich Victor

Loading player...
Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmarkte vandeesweek kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark, asook die aanvraag na wol vanaf China. Dit is volgens Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK. Hier is Victor...
17 Sep 2020 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min