Agri-Uur: 21 September, Dr Faffa Malan

Loading player...
Boere moet hul lewendehawe inent teen siektes aangesien dieresiektes ‘n groot verlies kan veroorsaak. Dit is volgens veearts Faffa Malan. Malan het tydens een van Nampo Virtueel se programme gepraat oor verskillende siektes wat skape, bokke en beeste kan raak en die belangrikheid daarvan om hierdie diere in te ent teen siektes wat nadelige gevolge kan inhou vir die boer en die dier. Hier is dr. Malan...
20 Sep 2020 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min