Versterking in Aussie-wolmark dra by tot styging in SA-wolmark

Loading player...
Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek tydens die sesde en sewende wolveiling van die 2020/21 wolseisoen, kan toegeskryf word aan die versterking van die Australiese mark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK. sê die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede asook 'n groter aanvraag vanuit China het ook 'n bydrae gelewer. Hier is Victor.
1 Oct 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min