Pieter Moller berig oor wildstropery statistiek wat in Namibie bekendgemaak is.

Loading player...
Die Namibiese ministerie van omgewing en toerisme het onlangs ‘n verslag bekend gemaak oor wildlewe-misdaad in die land in 2019. Volgens die statistiek was dit veral renosters wat onwettig afgemaai is met ‘n totaal van 45, terwyl olifante en ivoor se getalle ook betreklik hoog was. 174 sake oor wildlewe-misdaad is aanhangig gemaak en in totaal is 17 mense gearresteer vir sameswering tot renosterstropery en 28 mense skuldig bevind vir ander soortgelyke oortredings
5 Oct 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min