Reports of outbreaks of avian influenza in parts of South Africa have in recent weeks made agricultural headlines. This, as confirmed outbreaks of the virus which affects birds, including poultry, have been reported in Gauteng and North West. Dr Mpho Maja, Director of Animal Health at the Department of Agriculture,…
e kwessie van die onwettige instroming van Lesotho-burgers in die Klaarwater-omgewing, op spesifieke roetes en plase vanuit Lesotho, het onlangs tydens ‘n vergadering onder die loep gekom. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, sê onwettige instromings vind byna daagliks vir die afgelope dekade plaas en meen dit hou verband met…
The captive lion industry poses risks to the sustainability of wild lions. The Minister of Forestry, Fishery and Environmental Affairs, Barbara Creecy, stated during a media briefing that these findings were made by a High-Level Panel that was appointed to review policies and regulatory measures, amongst others, that are related…
Daar bestaan ‘n wanpersepsie by die publiek oor hoe dit werklik op plase lyk wat vir jare lank onder erge droogte gebuk gaan. Dit is volgens Esté van der Merwe, bemarkingsbestuurder by Caritas Gemeenskapsfokus. Sy sê teen hierdie agtergrond het hulle besluit om vanaf 8 tot 22 Mei die Boesmanland…
Norman Belcher, co-owner of Belnori Boutique Cheesery which is situated in Gauteng, says Saanen goats produce watered-down milk when they are left to roam around in the veld. He says that keeping them in paddocks and providing them with vitamins and feeding them well will lead to them producing good…
Many farmers who sought financial assistance to help grow or start their business, as well as investors, have benefitted greatly from Section 12J over the past few years. Dave Humphrey, Director of Impact Empowerment Ventures, says this section allows investors to invest in businesses and deduct 100% of their investment…
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verbetering getoon nadat daar ‘n styging in die Australiese wolmark was en die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede verswak het. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Edward-John Hill, ook bekend as Bean, wat die Oranjerivier aangepak het om vanaf Lesotho tot in Namibië in sy kajak te roei om geld vir liefdadigheid in te samel, is nou al amper 30 dae op die rivier. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, deel dat ten…
Vooruitsigte vir Suid-Afrikaanse landboumarkte is onlangs tydens ‘n werksessie bespreek. Plaaslike uitvoermarkte en die styging in graanpryse is van die onderwerpe wat bespreek is. Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, was deel van hierdie werksessie en gee in vandag se insetsel terugvoering oor hoe vooruitsigte vir die landbousektor lyk. Hier is…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
The Department of Agriculture and Rural Development in the North West has this week hosted a webinar to shed light on the Smallholder Empowerment and Promotion programme, also known as SHEP. MEC Desbo Mohono shared that this initiative is an approach that is geared to assist smallholder producers in the…
Vrystaatse boere kyk na die aanplanting van glutenvrye gewasse in die provinsie. Nick Meyer, ‘n boer in die Mangaung-streek en direkteur van Icon Foods International, sê gewasse soos Chia saad en quinoa is nog ‘n nuutjie in die land. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gepraat…
Die publiek word aangeraai om plaaslike wildsplase te besoek om wildboere te ondersteun. Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes, sê streng Covid-19 regulasies, soos die feit dat internasionale toeriste nie die land kon besoek nie, het wildboere hard getref. Hier is Joubert…
As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
Dr André Hattingh, stigter van die nie-regeringsorganisasie, Paediatric Care Africa, wat ten doel het om mediese hulp aan minderbevoorregte kinders in gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bied, gaan in Mei 2 500 km aanpak met ‘n trekker om bewusmaking te skep oor onder meer plaasmoorde. OFM-nuus se Elsabé Richard het met…
Boere moet op ‘n gereelde basis hulle diere ondersoek om te verseker dat diere nie enige siekte tekens toon nie. Dit is volgens dr Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat. Meiring praat vandag oor geslagsiektes en die impak wat dit op ‘n veeboerdery kan hê. Hier is…
Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê hoë hoeveelhede plantmateriaal ná die reën kan lei tot veldbrande. Hy deel dat vooruitsigte toon dat dit ‘n relatiewe aktiewe brandseisoen gaan wees en maan boere om nou al voorsorgmaatreëls te tref. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gesels…
Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek kan toegeskryf word aan die versterking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê dit is egter laer as verwag, weens die Rand wat steeds versterk teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
22 Apr 2021 7AM
4 min
2420 – 2440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.