Agri-uur: 26 November, Theo de Jager

Loading player...
OFM-nuus se Lee Simmons gesels vanoggend met Theo de Jager, president van die Wêreld Boere-organisasie en direksievoorsitter van SAAI, wat verlede week die 2021 Landbou Oscar-toekenning ontvang het. Hier is daardie onderhoud…
26 Nov 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min