Agri-uur: 24 November, Jan Jacobs

Loading player...
Die proefplaas van die Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (SUT), het sowat vier hektaar sorghum aan boere geskenk nadat hulle lande deur veldbrande verwoes is. SUT se Operasionele Plaasbestuurder, Jan Jacobs, brei meer hieroor uit. Hier is Jacobs...
23 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min