Agri-uur: 18 November, Rooth Kilbourne

Loading player...
'n Gedifferensieerde boerdery hou verskeie voordele in. Een hiervan is dat jy jou risiko's kan versprei. Dit is volgens Rooth Kilbourne, 'n boer uit die Lichtenburg/Hartbeesfontein-omgewing in Noordwes. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
18 Nov 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min