Agri-uur: 25 November, Nicol Jansen

Loading player...
Daar is steeds rampdroogtegebiede van die Noord-Kaap wat dringend opvolgreën nodig het sodat die veld dáár kan herstel. Hierdie droë gebiede het gedurende die laaste week van Oktober wydverspreide reënval ervaar. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê hulle is hoopvol dat opvolgreën gaan val aangesien die Suid Afrikaanse Weerdiens weer reën vir die komende naweek voorspel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
24 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min