Agri-uur: 22 November, Rossouw Botes

Loading player...
Die Vrystaatse damvlakke lyk oor die algemeen beter as wat dit ‘n jaar terug was. Rossouw Botes, DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, sê twee van die 17 damme wat hy monitor in die provinsie het ‘n afname getoon. Veral besproeiingsboere sal uit hierdie hoë damvlakke voordeel trek. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Botes gesels…
22 Nov 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min