Agri-uur: 29 November, James Faber

Loading player...
‘n Toename in veediefstal dié tyd van die jaar én dieregesondheid is van die voortdurende uitdagings wat die rooivleisbedryf ervaar. OFM-nuus se Elsabé Richard het weer met James Faber, voorsitter van die nasionale Rooivleis Produsente Organisasie, gesels om uit te vind hoe dit tans met die bedryf gaan en hoe vleispryse vir die produsent en verbruiker lyk...
29 Nov 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min