OFM Get Wise Wednesdays

Get Wise Wednesdays

Every Wednesday, tune in for a fun and engaging dose of knowledge as OFM explores a fresh topic each week to help you live smarter. From life hacks to everyday know-how, Get Wise Wednesdays is all about learning, laughing, and levelling up. Plus, it’s not just expert advice – we’re turning the mic to you! Share your tips and tricks when we ask the audience and help fellow listeners get wiser too. Don’t miss it – Wednesdays are for wisdom on OFM!
Occasionally English South Africa Education · Business
9 Episodes

Get Wise Wednesday - Gesonde eetgewoontes hoef nie duur te wees nie

Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Ermi Spies, kenner in voeding en dieetkunde en dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, kuier op At Lunch met 'n bietjie raad. Om weer na die gesprek te luister en meer te lees,…
13 Aug 5 min

Gesonde kosblik kos met Dr Mariaan Wicks van die NWU

Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Iets wat ouers dikwels frustreer is hoe om die kleinspan te kry om gesonder kos te eet. Dr Mariaan Wicks van die NWU het so ‘n bietjie raad en sluit by Yolanda Maartens aan…
13 Aug 5 min

Get Wise on Automotive - Jan van Aswegen

Jan van Aswegen van Mack's Petroleum gesels met ons oor motorwysheid. Hy vertel ons die verskil tussen diesel en petrol, nuwe motortegnologie wat help om op brandstof te bespaar en gee ons wenke oor hoe om ons diesel- of petrolmotors op die pad te hou.
6 Aug 5 min

Get Wise on Automotive - Dirk Krisp

Good Morning Breakfast gesels met Dirk Krisp, van Midas Vrystaat en ook ‘n Midas raad verteenwoordinger, oor wat die liggies op jou paneel beteken asook wanneer jy bande en vloeistowwe moet vervang.
6 Aug 6 min

Get Wise Wednesdays saam Rikus Blomerus, CMO van We Buy Cars

‘n Slim leefstyl begin op Woensdae hierdie Augustus - OFM se ‘Get Wise Wednesdays’ bring jou raad, slim gesprekke, en die kans om te wen. Vandag gesels ons oor voertuigeienaarskap. Jou voertuig is ‘n duur bate wat mens nie te gereeld kan vervang nie. Pulane Nel Sekepe gesels met Rikus…
5 Aug 5 min

Get Wise Wednesdays - Gysie Pienaar van OFS Smart Repair

‘n Slim leefstyl begin op Woensdae hierdie Augustus - OFM se ‘Get Wise Wednesdays’ bring jou raad, slim gesprekke, en die kans om te wen. Vandag gesels ons oor voertuigeienaarskap. Jou voertuig is ‘n duur bate wat mens nie te gereeld kan vervang nie. Yolanda Maartens gesels met Gysie Pienaar…
5 Aug 2 min