
Gesonde kosblik kos met Dr Mariaan Wicks van die NWU
Loading player...
Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Iets wat ouers dikwels frustreer is hoe om die kleinspan te kry om gesonder kos te eet. Dr Mariaan Wicks van die NWU het so ‘n bietjie raad en sluit by Yolanda Maartens aan. Om weer na die gesprek te luister en meer te lees, besoek ofm.co.za en blaai af na ‘special interest’.