
Dr Mariaan Wicks verduidelik die verskil tussen gebruiksdatums en verval datums
Loading player...
Op Get Wise Wednesday vind ons meer uit oor kos – nie net lekker resepte en so meer nie, maar hoe belangrik dit is om te weet wat presies jy in mond sit, maak ‘n verskil aan jou gesondheid. Die Good Morning Breakfast gesels met kenner van die Noordwes Universiteit, dr. Mariaan Wicks.
Speel die vervaldatum op produkte ‘n rol in die veiligheid van die voedsel en is daar ‘n verskil tussen ‘n verval en ‘n gebruiksdatum?
Speel die vervaldatum op produkte ‘n rol in die veiligheid van die voedsel en is daar ‘n verskil tussen ‘n verval en ‘n gebruiksdatum?