
Dr Mariaan Wicks verduidelik die goeie gebruike insake storing van vars en ook nie-bederfbare produkte
Loading player...
Op Get Wise Wednesday vind ons meer uit oor kos – nie net lekker resepte en so meer nie, maar hoe belangrik dit is om te weet wat presies jy in mond sit, maak ‘n verskil aan jou gesondheid. Die Good Morning Breakfast gesels met kenner van die Noordwes Universiteit, dr. Mariaan Wicks.
Wat is goeie gebruike as dit kom by die aankoop van voedsel en storing daarvan – hetsy vars of nie-bederfbare produkte?
Wat is goeie gebruike as dit kom by die aankoop van voedsel en storing daarvan – hetsy vars of nie-bederfbare produkte?