Dr Mariaan Wicks verduidelik hoe om beter voedsel verpakking te lees en waarna jy moet oplet omtrent byvoegings ens.
Loading player...
Op Get Wise Wednesday vind ons meer uit oor kos – nie net lekker resepte en so meer nie, maar hoe belangrik dit is om te weet wat presies jy in mond sit, maak ‘n verskil aan jou gesondheid. Die Good Morning Breakfast gesels met kenner van die Noordwes Universiteit, dr. Mariaan Wicks.
‘n Mens sien soms op verpakking voedsel is GMO-vry, gluten-vry, suiker-vry ens. Hoe weet ‘n mens hierdie stellings is regtig waar en is daar sekere goed waarna jy moet oplet as dit by byvoegings ens kom wat nie goed is vir ‘n mens nie?