Get Wise Wednesdays saam Rikus Blomerus, CMO van We Buy Cars

Loading player...
‘n Slim leefstyl begin op Woensdae hierdie Augustus - OFM se ‘Get Wise Wednesdays’ bring jou raad, slim gesprekke, en die kans om te wen. Vandag gesels ons oor voertuigeienaarskap. Jou voertuig is ‘n duur bate wat mens nie te gereeld kan vervang nie. Pulane Nel Sekepe gesels met Rikus Blomerus, CMO van We Buy Cars om meer uit vind.
5 Aug English South Africa Education · Business

Other recent episodes

Get Wise Wednesday - Gesonde eetgewoontes hoef nie duur te wees nie

Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Ermi Spies, kenner in voeding en dieetkunde en dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, kuier op At Lunch met 'n bietjie raad. Om weer na die gesprek te luister en meer te lees,…
13 Aug 5 min

Gesonde kosblik kos met Dr Mariaan Wicks van die NWU

Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Iets wat ouers dikwels frustreer is hoe om die kleinspan te kry om gesonder kos te eet. Dr Mariaan Wicks van die NWU het so ‘n bietjie raad en sluit by Yolanda Maartens aan…
13 Aug 5 min